onbeboud
Voorkoms
| Voltooide deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | bebou |
| Werkwoordelik | bebou |
| Naamwoordelik | beboud, beboude |
| Negatief | onbeboud, onbeboude |
- on•be•boud
- Negatiewe naamwoordelike verlede deelwoord
- Predikatief of bywoordelik: wat nie bebou is of word nie; terwyl dit nie bebou word of is nie.
- Volgens die kaart was die noordekant van die straat, waar die Krugerhuis vandag is, nog heeltemal onbeboud [1]