Gaan na inhoud

onbeboude

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voltooide deelwoord
Werkwoordbebou
Werkwoordelikbebou  
Naamwoordelikbeboud, beboude  
Negatiefonbeboud, onbeboude
on•be•bou•de
Negatiewe naamwoordelike verlede deelwoord
  1. Attributiewe vorm van onbeboud: wat nie bebou is of word nie; terwyl dit nie bebou word of is nie.
  1. Sowat 100 onwettige besetters het hulle sedert Vrydagaand tuisgemaak op 'n onbeboude stuk grond in Mnandi, net buite Centurion. [1]