onbedaard
Voorkoms
| Voltooide deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | bedaar |
| Werkwoordelik | bedaar |
| Naamwoordelik | bedaard, bedaarde |
| Negatief | onbedaard, onbedaarde |
- on•be•daard
- Negatiewe naamwoordelike verlede deelwoord
- Predikatief of bywoordelik: wat nie bedaar het nie.
- 'n [M]a van Suid-Afrika wat drie van haar kinders in Engeland versmoor het, het Vrydag onbedaard in die hof gehuil [1]