Gaan na inhoud

onbedaarde

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voltooide deelwoord
Werkwoordbedaar
Werkwoordelikbedaar  
Naamwoordelikbedaard, bedaarde  
Negatiefonbedaard, onbedaarde
on•be•daar•de
Negatiewe naamwoordelike verlede deelwoord
  1. Attributiewe vorm van onbedaard: wat nie bedaar het nie.
  1. Sy het nou 'n onbedaarde behoefte om die hondjie op te spoor, want dit is al wat sy nou van haar kind oorhet, [1]