Gaan na inhoud

onbelangrik

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   onbelangrik     onbelangrike     onbelanriks    
Vergrotend   onbelangriker     onbelangrikers  
Oortreffend   onbelangrikste  
on•be•lang•rik
Van geringe betekenis; nie van belang nie.
Vergeet dit, dis onbelangrik.

    Antonieme

belangrik

    Vertalings

  Vertalings:    onbelangrik
Engels: unimportant(en)
Nederlands: onbelangrijk(nl)