Gaan na inhoud

onbenut

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voltooide deelwoord
Werkwoordbenut
Werkwoordelikbenut  
Naamwoordelikbenut, benutte  
Negatiefonbenut, onbenutte
on•be•nut
Negatiewe naamwoordelike verlede deelwoord
  1. Predikatief of bywoordelik : wat nie benut word of is nie
  1. 'n Groot deel van die gronddebat is al die vrugbare landbougrond wat onbenut is terwyl mense erg honger ly, [1]