onbeskaamd
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | onbeskaamd | onbeskaamde | onbeskaamds | |
| Vergrotend | onbeskaamder | onbeskaamders | ||
| Oortreffend | onbeskaamdste | |||
| Gesubstantiveer | ||||
| Enkelvoud | Meervoud | |||
| onbeskaamde | onbeskaamdes | |||
| Bywoord | ||||
| Oortreffend | die onbeskaamdste | |||
- on•be•skaamd
- Sonder om spyt of skaamte oor iets te voel of dit te toon nie; om nie verskoning daarvoor te vra nie.
- As jy van alternatiewe musiek of onbeskaamde kletsrym met 'n rock gevoel of elektroniese nuutskeppinge en wysies wat saakmaak hou, dan is hierdie jou tuiste.[1]
- uitgesproke, onomwonde, duidelik, openlik, onverbloem, skaamteloos, uittartend
- Op onbeskaamde wyse
- Die persoon is onbeskaamd 'n Christen.
- onbeskaamd lieg
- onbeskaamd 'n vriend se boodskappe op sy selfoon lees
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|