onbesoedeld
Voorkoms
| Voltooide deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | besoedel |
| Werkwoordelik | besoedel |
| Naamwoordelik | besoedel, besoedeld, besoedelde |
| Negatief | onbesoedeld, onbesoedelde |
- on•be•soe•deld
- Negatiewe naamwoordelike verlede deelwoord
- Predikatief of bywoordelik: wat nie besoedel is of besoedel word nie
- Die Nelson Mandelabaai-metro sê in 'n verklaring die aanleg is opgeknap en onlangse toetse bevestig dat die water veilig en onbesoedeld is.[1]