Gaan na inhoud

onbesoedelde

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voltooide deelwoord
Werkwoordbesoedel
Werkwoordelikbesoedel  
Naamwoordelikbesoedel, besoedeld, besoedelde  
Negatiefonbesoedeld, onbesoedelde
on•be•soe•del•de
Negatiewe naamwoordelike verlede deelwoord
  1. Attributiewe vorm van onbesoedel: wat nie besoedel is of besoedel word nie
  1. In beide besoedelde en onbesoedelde omgewings, is voëls die predatore van die motte. [1]