onderskraging
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| onderskraging | onderskragings |
- on•der•skra•ging
- Aksie geneem om iets te ondersteun; handeling van onderskraag
- Hulle kan nie net hierin hulp vind nie, maar ook onderskraging in alle aspekte van hulle menswees.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|