ondersteun
Voorkoms
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | ondersteun |
Verlede Tyd | ek | het ondersteun |
- on•der•steun
- Help; bystaan; troos.
- Keer dat iets nie val nie.
- (elektronika) Geskik wees vir; bruikbaar wees met.
- Ons ondersteun hom in die moeilike tyd.
- Die afdak word deur vier pilare ondersteun.
- Die toestel ondersteun slegs digitale seine.
Vertalings: ondersteun | |||
---|---|---|---|