Gaan na inhoud

ongeëwenaard

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voltooide deelwoord
Werkwoordewenaar
Werkwoordelikgeëwenaar  
Naamwoordelikgeëwenaar, geëwenaard, geëwenaarde  
Negatiefongeëwenaard, ongeëwenaarde
onge•ewenaard, on•geë•we•naard
Negatiewe naamwoordelike verlede deelwoord
  1. Predikatief of bywoordelik: wat nie geëwenaar is of word nie
  1. Kyle se gholfprestasie bly ongeëwenaard – 'n ware wonderkind en 'n bron van nasionale trots.[1]