ongeëwenaarde
Voorkoms
| Voltooide deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | ewenaar |
| Werkwoordelik | geëwenaar |
| Naamwoordelik | geëwenaar, geëwenaard, geëwenaarde |
| Negatief | ongeëwenaard, ongeëwenaarde |
- oge•ewenaarde, on•geë•we•naar•de
- Negatiewe naamwoordelike verlede deelwoord
- Attributiewe vorm van ongeëwenaard: wat nie geëwenaar is of word nie
- Ons stel die nuutste generasie remblokkies bekend, met tegnologiese vooruitgang wat ongeëwenaarde remkrag en lang lewensduur lewer. [1]