Gaan na inhoud

ongeboë

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voltooide deelwoord
Werkwoordbuig
Werkwoordelikgebuig  
Naamwoordelikgebuig, gebuigde, geboë  
Negatiefongebuig, ongebuigde, ongeboë
on•ge•boë, ongebo•e
Negatiewe naamwoordelike verlede deelwoord
  1. Attributief wat nie gebuig is of word nie
  2. Predikatief of bywoordelik: wat nie gebuig is of word nie
  1. Die verandas van die oorgrote meerderheid huise wat deel van die studie uitmaak, is van reguit plate (dit wil sê ongeboë geriffelde plaat). [1]
  2. Ons is vasberade en ongeboë! Só het die EFF Donderdag ná nóg ontwrigting in die parlement gesê. [2]