ongebuigde
Voorkoms
| Voltooide deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | buig |
| Werkwoordelik | gebuig |
| Naamwoordelik | gebuig, gebuigde, geboë |
| Negatief | ongebuig, ongebuigde, ongeboë |
- on•ge•buig•de
- Negatiewe naamwoordelike verlede deelwoord
- Attributiewe vorm van ongebuig wat nie gebuig is of word nie
- Sorg dat net skerp ongebuigde naaalde gebruik word, anders kan weefselskade aangerig word. [1]