ongedefinieerd
Voorkoms
| Voltooide deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | definieer |
| Werkwoordelik | gedefinieer |
| Naamwoordelik | gedefinieerd, gedefinieerde |
| Negatief | ongedefinieerd, ongedefinieerde |
- on•ge•de•fi•ni•eerd
- Negatiewe naamwoordelike verlede deelwoord
- Predikatief of bywoordelik: wat nie gedefinieer is of word nie
- As u 'n getal deur nul deel, is die resultaat ongedefinieerd. [1]