ongedefinieerde
Voorkoms
| Voltooide deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | definieer |
| Werkwoordelik | gedefinieer |
| Naamwoordelik | gedefinieerd, gedefinieerde |
| Negatief | ongedefinieerd, ongedefinieerde |
- on•ge•de•fi•ni•eer•de
- Negatiewe naamwoordelike verlede deelwoord
- Attributiewe vorm van ongedefinieerd: wat nie gedefinieer is of word nie
- In programmering kan ongedefinieerde gedrag tot onvoorspelbare resultate lei as gevolg van die gebrek aan spesifieke instruksies of reëls. [1]