ongedoseerde
Voorkoms
| Voltooide deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | doseer |
| Werkwoordelik | gedoseer |
| Naamwoordelik | gedoseerd, gedoseerde |
| Negatief | ongedoseerd, ongedoseerde |
- on•ge•do•seer•de
- Negetiewe naamwoordelike verlede deelwoord
- Attributiewe vorm van ongedoseerd wat nie gedoseer word of is nie
- Verkieslik moet ongedoseerde, jong diere van 3-6 maande gebruik word. I[1]