ongedraaide
Voorkoms
| Voltooide deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | draai |
| Werkwoordelik | gedraai |
| Naamwoordelik | gedraaid, gedraaide |
| Negatief | ongedraaid, ongedraaide |
- on•ge•draai•de
- Negatiewe naamwoordelike verlede deelwoord
- Attributiewe vorm van ongedraaid; wat gedraai word of is
- Wat gemak betref, is ongedraaide handdoeke beter as swak gedraaide handdoeke, maar hul duursaamheid is nie so goed soos swak gedraaide handdoeke nie. [1]