Gaan na inhoud

ongedrink

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voltooide deelwoord
Werkwoorddrink
Werkwoordelikgedrink  
Naamwoordelikgedrinkte  
Negatiefongedrink, ongedrinkte
on•ge•drink
Negatiewe naamwoordelike verlede deelwoord
  1. Predikatief of bywoordelik: wat nie gedrink is of word nie.
  1. Die koppies tee bly ongedrink staan.[1]