ongedrinkte
Voorkoms
| Voltooide deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | drink |
| Werkwoordelik | gedrink |
| Naamwoordelik | gedrinkte |
| Negatief | ongedrink, ongedrinkte |
- on•ge•drink•te
- Negatiewe naamwoordelike verlede deelwoord
- Attributiewe vorm van ongedrink: wat nie gedrink is of word nie.
- Sy kyk na haar ongedrinkte koppie tee. Die tee wat sy nie regtig wou gehad het in die warm plek nie.[1]