Gaan na inhoud

ongehinder

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voltooide deelwoord
Werkwoordhinder
Werkwoordelikgehinder  
Naamwoordelikgehinder, gehinderd, gehinderde  
Negatiefongehinder, ongehinderd, ongehinderde
on•ge•hin•der
Negatiewe naamwoordelike verlede deelwoord
  1. Predikatief of bywoordelik: wat nie gehinder is of word nie
  1. As die lewer deur die lewergifstof beskadig is, word die fikosiaan ongehinder in die bloed opgeneem [1]