ongehinderde
Voorkoms
| Voltooide deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | hinder |
| Werkwoordelik | gehinder |
| Naamwoordelik | gehinder, gehinderd, gehinderde |
| Negatief | ongehinder, ongehinderd, ongehinderde |
- on•ge•hin•der•de
- Negatiewe naamwoordelike verlede deelwoord
- Attributiewe vorm van ongehinderd: wat nie gehinder is of word nie
- Ongehinderde rotasie is dus nie vir die verskynsel verantwoordelijk nie.[1]