ongehoord
Voorkoms
| Voltooide deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | hoor |
| Werkwoordelik | gehoor |
| Naamwoordelik | gehoor, gehoorde |
| Negatief | ongehoord, ongehoorde ongehoorder, ongehoords |
- on•ge•hoord
- Negatiewe naamwoordelike verlede deelwoord
- Predikatief of bywoordelik wat nooit gehoor is of word nie; wat verbasing of 'n skok veroorsaak
- Voor die inwerkingtreding van die Nasionale Kredietwet 34 van 2005 (NKW) in 2007 was dit ietwat ongehoord om in Suid-Afrika te hoor van wetgewing gerig op verbruikersbeskerming.[1]