ongehoorde
Voorkoms
| Voltooide deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | hoor |
| Werkwoordelik | gehoor |
| Naamwoordelik | gehoor, gehoorde |
| Negatief | ongehoord, ongehoorde ongehoorder, ongehoords |
- on•ge•hoor•de
- Negatiewe naamwoordelike verlede deelwoord
- Attributiewe vorm van ongehoord Wie of wat nooit gehoor is of word nie; wat verbasing of 'n skok veroorsaak
- Queens of the Kingdom gee die ongesiene, ongehoorde vroue van Saoedi-Arabië 'n stem en lesers die geleentheid om 'n ingeligte mening te vorm.[1]