ongehoorder
Voorkoms
| Voltooide deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | hoor |
| Werkwoordelik | gehoor |
| Naamwoordelik | gehoor, gehoorde |
| Negatief | ongehoord, ongehoorde ongehoorder, ongehoords |
- on•ge•hoor•der
- Negatiewe naamwoordelike verlede deelwoord
- Vergrotende trap van ongehoord. Dié waarvan nog minder gehoor is of word; wat groter verbasing of skok veroorsaak
- Daarom gaan Ek nog ongehoorder dinge doen met hierdie volk: die een ongehoorde ding na die ander, sodat die wysheid van sy wyse manne sal verdwyn[1]