ongehoords
Voorkoms
| Voltooide deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | hoor |
| Werkwoordelik | gehoor |
| Naamwoordelik | gehoor, gehoorde |
| Negatief | ongehoord, ongehoorde ongehoorder, ongehoords |
- on•ge•hoords
- Negatiewe naamwoordelike verlede deelwoord
- Partitiewe vorm van ongehoord. (Ná iets, niks ens.)
- Hy oortuig 'n laer hof om 'n sitting te hou om 'n vonnis van die hoogste hof te probeer nietig verklaar. Iets ongehoords.[1]