Gaan na inhoud

ongekataliseerde

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voltooide deelwoord
Werkwoordkataliseer
Werkwoordelikgekataliseer  
Naamwoordelikgekataliseer, gekataliseerd, gekataliseerde  
Negatiefongekataliseer, ongekataliseerde
on•ge•ka•ta•li•seer•de
Negatiewe naawoordelike verlede deelwoord
  1. Attributiewe vorm van ongekataliseer: wat nie gekataliseer is of word nie
  1. Die ongekataliseerde trimerisasie wat meer as honderd jaar geiede ontdek is, benodig hoë temperature (300 -. 400 °C) en lewer swak opbrengste.[1]