ongekoördineer
Voorkoms
| Voltooide deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | koördineer |
| Werkwoordelik | gekoördineer |
| Naamwoordelik | gekoördineer, gekoördineerde |
| Negatief | ongekoördineer, ongekoördineerde |
- on•ge•koör•di•neer, ongeko•ordineer
- Negatiewe naamwoordelike verlede deelwoord
- Predikatief of bywoordelik: wat nie gekoördineer is of word nie
- Gedurende hierdie fase word die liggaam steeds as gefragmenteer en ongekoördineer (le corps morcele of “die liggaam in stukkies”) ervaar[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|