Gaan na inhoud

ongekoördineerde

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voltooide deelwoord
Werkwoordkoördineer
Werkwoordelikgekoördineer  
Naamwoordelikgekoördineer, gekoördineerde  
Negatiefongekoördineer, ongekoördineerde
on•ge•koör•di•neer•de, ongeko•ordineerde
Negatiewe naamwoordelike verlede deelwoord
  1. Attributiewe vorm van ongekoördineer: wat nie gekoördineer is of word nie
  1. Die teenwoordigheid van verskeie, ongekoördineerde hulpverleners op 'n noodtoneel kan verwarring saai[1]