Gaan na inhoud

ongekomplekseerd

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voltooide deelwoord
Werkwoordkomplekseer
Werkwoordelikgekomplekseer  
Naamwoordelikgekomplekseer, gekomplekseerd, gekomplekseerde  
Negatiefongekomplekseerd, ongekomplekseerde
on•ge•kom•plek•seerd
Negatiewe naamwoordelike verlede deelwoord
  1. Predikatief of bywoordelik: wat nie gekomplekseer is of word nie
  1. In die 1H-k.m.r.-spektrum van die reaksiemengsel in deuterochloroform by -30°C het die imienprotonresonansie 'n duidelike laer-veldse verskuiwing vanaf δ 7.79 (ongekomplekseerd) na δ 8.50 (gekomplekseerd) ondervind. [1]