ongekomplekseerde
Voorkoms
| Voltooide deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | komplekseer |
| Werkwoordelik | gekomplekseer |
| Naamwoordelik | gekomplekseer, gekomplekseerd, gekomplekseerde |
| Negatief | ongekomplekseerd, ongekomplekseerde |
- on•ge•kom•plek•seer•de
- Negatiewe naamwoordelike verlede deelwoord
- Attributiewe vorm van ongekomplekseerd: wat nie gekomplekseer is of word nie
- In verbindings met 'n verplaasbare groep op die syketting word 'n verhoogde tempe van solvolise relatief tot die ongekomplekseerde areen waargeneem. [1]