Gaan na inhoud

ongekoppel

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voltooide deelwoord
Werkwoordkoppel
Werkwoordelikgekoppel  
Naamwoordelikgekoppel, gekoppeld, gekoppelde  
Negatiefongekoppel, ongekoppeld, ongekoppelde
on•ge•kop•pel
Negatiewe naamwoordelike verlede deelwoord
  1. Predikatief of bywoordelik: wat nie gekoppel is of word nie
  1. Wederkerigheid herskep weer waardering vir menslike vaardigheid, ongekoppel aan blote kliniese kundigheid [1]