ongekoppeld
Voorkoms
| Voltooide deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | koppel |
| Werkwoordelik | gekoppel |
| Naamwoordelik | gekoppel, gekoppeld, gekoppelde |
| Negatief | ongekoppel, ongekoppeld, ongekoppelde |
- on•ge•kop•peld
- Negatiewe naamwoordelike verlede deelwoord
- Predikatief of bywoordelik: wat nie gekoppel is of word nie
- Vertoon die verbindingsstatus (ongekoppeld / gekoppel) van die oortelefoonprop. [1]