Gaan na inhoud

ongekoppelde

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voltooide deelwoord
Werkwoordkoppel
Werkwoordelikgekoppel  
Naamwoordelikgekoppel, gekoppeld, gekoppelde  
Negatiefongekoppel, ongekoppeld, ongekoppelde
on•ge•kop•pel•de
Negatiewe naamwoordelike verlede deelwoord
  1. Attributiewe vorm van ongekoppeld: wat nie gekoppel is of word nie
  1. Ongekoppelde aktiwiteite: Dit is aktiwiteite wat koderingskonsepte deur fisiese en praktiese take onderrig. [1]