ongekweek
Voorkoms
| Voltooide deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | kweek |
| Werkwoordelik | gekweek |
| Naamwoordelik | gekweek, gekweekte |
| Negatief | ongekweek, ongekweekte |
- on•ge•kweek
- Negatiewe naamwoordelike verlede deelwoord
- Predikatief of bywoordelik: wat nie gekweek is of word nie
- In die menslike derm was baie belangrike bakterieë (soos Akkermansia muciniphila) eens ongekweek, maar word nou gedeeltelik verstaan deur middel van volgende-generasie tegnieke.[1]