ongekweekte
Voorkoms
| Voltooide deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | kweek |
| Werkwoordelik | gekweek |
| Naamwoordelik | gekweek, gekweekte |
| Negatief | ongekweek, ongekweekte |
- on•ge•kweek•te
- Negatiewe naamwoordelike verlede deelwoord
- Attributiewe vorm van ongekweek: wat nie gekweek is of word nie
- Ten spyte van hul weiering om in laboratoriumtoestande te kweek, is ongekweekte mikrobes nie onsigbaar vir die wetenskap nie. [1]