ongelykheid
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| ongelykheid | ongelykhede |
- on•ge•lyk•heid
- Algebra verskaf die grondslag vir wiskundige leerders om te beweeg van numeriese berekeninge na veralgemeende operasies, vereenvoudiging van uitdrukkings, oplos van vergelykings en gebruik van grafieke en ongelykhede vir oplossing van kontekstuele probleme.[1]
- Dr. Mmusi Maimane, Bosa-leier, sê Maandag gedurende die Fair Pay Bill-deelnamesessie dié wet sal help om ongelykheid te verminder.[2]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|