Gaan na inhoud

ongemengde

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voltooide deelwoord
Werkwoordmeng
Werkwoordelikgemeng  
Naamwoordelikgemeng, gemengde  
Negatiefongemeng, ongemengde
on•ge•meng•de
Negatiewe naamwoordelike verlede deelwoord
  1. Attributiewe vorm van ongemeng: wat nie gemeng is of word nie
  1. 'n Helder, ongemengde beeld is dikwels die treffende ruggraat van goed kommunikerende taalgebruik – veral in koppe, maar ook in lyfteks.[1]