Gaan na inhoud

ongemerkte

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voltooide deelwoord
Werkwoordmerk
Werkwoordelikgemerk  
Naamwoordelikgemerk, gemerkte  
Negatiefongemerk, ongemerkte
on•ge•merk•te
Negatiewe naawoordelike verlede deelwoord
  1. Attributiewe vorm van ongemerk: wat nie gemerk is of word nie
  1. Kopers van vee, soos voerkrale, boere, spekulante en slagplase wat ongemerkte vee, kan onwetend ontvangers van gesteelde diere wees.[1]