Gaan na inhoud

ongemete

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voltooide deelwoord
Werkwoordmeet
Werkwoordelikgemeet  
Naamwoordelikgemete  
Negatiefongemete
ge•me•te
Negatiewe naamwoordelike voltooide deelwoord. (attributief)
Wat nie of nooit gemeet is nie
  1. Stil lê die Heelal, groot en ongemete,
    geheime-swanger, in sy eeue-droom verloor.[1]