ongemobiliseerde
Voorkoms
| Voltooide deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | mobiliseer |
| Werkwoordelik | gemobiliseer |
| Naamwoordelik | gemobiliseer, gemobiliseerde |
| Negatief | ongemobiliseerd, ongemobiliseerde |
- on•ge•mo•bi•li•seer•de
- Negatiewe naamwoordelike verlede deelwoord
- Attributiewe vorm van ongemobiliseerd: wat nie gemobiliseer word of is nie
- Met 'n vyandige staatsowerheid, vyandige of apatiese universiteitsowerhede en 'n ongemobiliseerde Afrikaanse taalgemeenskap, is dit 'n monumentale uitdaging[1]