Gaan na inhoud

ongepaard

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voltooide deelwoord
Werkwoordpaar
Werkwoordelikgepaar  
Naamwoordelikgepaard, gepaarde  
Negatiefongepaard, ongepaarde
Negatiewe naamwoordelike verlede deelwoord
  1. (juridies) Wat nie met iets gepaard gaan nie
  2. (chemie) wat nie 'n ander elektron in dieselfde orbitaal met teenoorgestelde spin het nie
  1. Bowendien lê dit nie voor die hand nie dat in die gepostuleerde geval - in teenstelling tot, byvoorbeeld, ‘n verkoping as gevolg van ‘n beslaglegging - die blote beslaglegging ongepaard met ‘n fisiese handeling in sigself onregmatig is. [1]
  2. Pauli se uitsluitingsbeginsel stel dat enige orbital 'n maksimum van twee elektrone bevat (twee pyltjies) maar wanneer 'n elektron ongepaard is (alleen) word slegs een pyltjie in elke blokkie gesit sodat elke blokkie 'n minimum van 1 elektron bevat voordat dit gevul word.[2]

    Antonieme

Gepaard

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: unpaired(en)
Nederlands: ongepaard(nl)