ongepaarde
Voorkoms
| Voltooide deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | paar |
| Werkwoordelik | gepaar |
| Naamwoordelik | gepaard, gepaarde |
| Negatief | ongepaard, ongepaarde |
- Negatiewe naamwoordelike verlede deelwoord
- Attributiewe vorm van ongepaard Wat nie gepaard is nie
- (chemie) wat nie 'n ander elektron in dieselfde orbitaal met teenoorgestelde spin het nie
- ..
- Die buite orbitale van atome oorvleuel sodat die ongepaarde elektrone in elk van die bindingsatome gedeel kan word.[1]