Gaan na inhoud

ongepotte

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voltooide deelwoord
Werkwoordpot
Werkwoordelikgepot  
Naamwoordelikgepot, gepotte  
Negatiefongepot, ongepotte
on•ge•pot•te
Negatiewe naamwoordelike verlede deelwoord
  1. Attributiewe vorm van ongepot; wat nie gepot word of is nie
  1. As jou dammetjie 'n grondbasis het en jy ongepotte lelies gekoop het, kan die plante in 'n bioafbreekbare materiaal soos 'n goiingsak gesit en met 'n paar klippe geanker word om hulle onderwater te hou. [1]