Gaan na inhoud

ongerangskik

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voltooide deelwoord
Werkwoordrangskik
Werkwoordelikgerangskik  
Naamwoordelikgerangskik, gerangskikte  
Negatiefongerangskik, ongerangskikte
on•ge•rang•skik
Negatiewe naamwoordelike verlede deelwoord
  1. Predikatief of bywoordelik: wat nie gerangskik is of word nie
  1. Ek het niks meer oor om van die onderwerp te sê nie, alhoewel daar nog so baie is om oor te skryf. Maar van alles wat daar nog oor is, ongedokumenteerd, ongeëtiketteer, ongeorden en ongerangskik, van al die kritiese insigte wat moontlik gemaak word deur sy musiek, het ek niks [1]