Gaan na inhoud

ongerook

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voltooide deelwoord
Werkwoordrook
Werkwoordelikgerook  
Naamwoordelikgerook, gerookte  
Negatiefongerook, ongerookte
on•ge•rook
Negatiewe naamwoordelike verlede deelwoord
  1. Predikatief of bywoordelik: wat nie gerook is of word nie; terwyl dit nie gerook word of is nie.
  1. [S]pek kan gerook of ongerook wees[1]