Gaan na inhoud

ongerookte

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voltooide deelwoord
Werkwoordrook
Werkwoordelikgerook  
Naamwoordelikgerook, gerookte  
Negatiefongerook, ongerookte
on•ge•rook•te
Negatiewe naamwoordelike verlede deelwoord
  1. Attributiewe vorm van ongerook: wat nie gerook is of word nie; terwyl dit nie gerook word of is nie.
  1. Ongerookte spek staan in Engels ook as ‘green bacon’ bekend.[1]