ongeslote
Voorkoms
| Voltooide deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | sluit |
| Werkwoordelik | gesluit |
| Naamwoordelik | gesluit, gesluite, geslote |
| Negatief | ongesluit, ongesluite, ongeslote |
- on•ge•slo•te
- Negatiewe naamwoordelike verlede deelwoord
- Predikatief, attributief of bywoordelik: wat nie gesluit is of gesluit word nie
- In 'n ongeslote, vryemarksamelewing voel ons dat die departement en Nersa duidelik hul mandaat oortree deur tekorte aan te vul met die slim manipulasie van wetgewing[1]