Gaan na inhoud

ongesluit

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voltooide deelwoord
Werkwoordsluit
Werkwoordelikgesluit  
Naamwoordelikgesluit, gesluite, geslote  
Negatiefongesluit, ongesluite, ongeslote
on•ge•sluit
Negatiewe naamwoordelike verlede deelwoord
  1. Predikatief of bywoordelik: wat nie gesluit is of gesluit word nie
  1. Die aanvangsbegrip van oop is "onbedek" (soos in 'n oop motor en 'n oopnekhemp) en daaruit ontwikkel die begrip "ongesluit" (soos in met 'n oop mond). Maar die "ongesluit" is eintlik maar slegs 'n kontekstualisering van "onbedek": as 'n mond onbedek is (deur lippe), is dit ongesluit, d.w.s. "oop". [1]